Waar jy Republk produkte kan koop
1) De Afrikander Handelshuis (Pretoria)
2) Republk Barbier (Centurion en Johannesburg)
3) T's and Things (Lydenburg)
4) This is Africa (Johannesburg Dieretuin)
5) Afrikanerhart (Thabazimbi)
6) Kruger Nasionale Wildtuin
7) Safari Outdoor takke (regoor Suid-Afrika)
8) Klerekas.com (Aanlyn)
9) Loka Boutique (Aanlyn)
Die storie van "Jock of the Bushveld"
Jock van die Bosveld is 'n ware verhaal deur die skrywer, Sir James Percy Fitzpatrick. Die boek vertel die verhaal van Fitzpatrick se avonture saam met sy hond Jock, 'n Staffordshire-Bullterrier-kruising, gedurende laat agtientagtigs. Gedurende die tyd het Fitzpatrick as ’n prospekteerder en transportryer in die Oostransvaalse laeveld gewerk. Jock...
Kampkos: Bierbrood in ’n blikkie
Bierbrood saam 'n bosveld-braai is soos melktert en kaneel. Jy kan dit maklik aanmekaar slaan en dit is so min bestandele jy kan dit op 'n statptoer ook vat. Gebruik sommer enige blikkie vir die broodjie en hê selfs minder skottelgoed! Hier is wat jy kort en die metode. Jy...
Kampplekke om in Gauteng te ontdek
- Danielle Kleyn. Dit is nou al meer as honderd dae sedert die landswye inperking weens die COVID-19 uitbraak aangekondig is. Intussen het ons gelukkig na vlak twee afbeweeg en word reis tussen provinsies toegelaat. Volgelinge van die Republk-leefstyl is altyd opsoek na hul volgende avontuur. Hier is ‘n paar...
9 Plekke in SA om voëls te kyk
Die wonderlike ding van voëlkyk is dat dit enige plek beoefen kan word, selfs in jou eie tuin! Maar hier is een plek in elke provinsie waar verskeie voëlspesies volop is.
10 Unieke Vadersdag geskenke
Geskryf deur: Danielle Kleyn. Dit is soms moeilik om te besluit watter geskenk jy vir iemand wil koop. Met hierdie lys van dinge wat jy vir jou pa kan koop vir Vadersdag, word geskenke koop baie makliker. 1. 'n Leer tabaksak Die tabaksakke kan leeg of gevul gekoop word. Die...
Kry die beste uit die Krugerwildtuin
Met byna 20 000 vierkant ’n meter se wild (wat groter is as Wallis of Isreal), historiese skatte en argeologiese wonders - bly die Krugerwildtuin steeds een van Afrika se skatte.
Tabaksak en pyprook
Geskryf deur: Danielle Kleyn Oom Paul, Sarel Cilliers en Adam Tas is slegs ‘n paar van die Suid-Afrikaanse historiese figure wat ‘n liefde vir pyprook gehad het. Oorsee was daar ook bekendes wie aanklank by pyprook gevind het, soos Albert Einstein. En wat sal ‘n pyproker dan sonder ‘n...
Gratis e-boek: Top 40 Staproetes in Suid-Afrika
Die natuur is waar ons weer onsself kan wees, 'n waardering kan kweek vir die skepping en waar 'n avontuur wag om te gebeur. Dink jouself net in, 'n groep goeie vriende langs 'n kampvuur tussen die berge waar julle beplan hoe om die rivier oor te steek die...
Ons top 3 Stapuitdagings vir die jaar!
Geskryf deur Danielle Kleyn. Daar is min dinge wat so verfrissend is soos om tyd in die natuur te spandeer. Een van die maklikste en goedkoopste maniere om weer een met die natuur te word, is om te stap. Daar is boonop soveel gesondheidsvoordele verbonde aan stap, insluitend ‘n verlaagde ...
3 Instagram-profiele wat ‘n baken van hoop is
Klankgreep: Ons leef in ‘n era waar ons amper konstant met negatiewe nuus gebombardeer word. In sulke tye is dit juis wanneer ons onsself met positiewe mense moet omring. Republk hou van positiwiteit saai, so hier is ‘n lysie van Instagram-profiele wie ons dink inspirerend is, en wat jy...
Top 5 baard style
Republk Barbier weet alles van baardsny, hier is ons top-vyf voorstelle vir jou baard! 1. Stoppelbaard ’n Stoppelbaard is een van die mees natuurlike baardstyle en volgens opnames baie gewild onder die dames. ‘n Stoppelbaard werk uitstekend op mans wat nie ’n sterk kakebeen het nie. Hou jou baard netjies...
Waar kom Barbiere vandaan?
Barbiere het al so vroeg as 296 Voor Christus bestaan. Griekse mans het op die plaaslike markte vergader om hul hare en baarde te sny terwyl hulle gedebatteer en geskinder het. In vroeër jare het barbiere ook as chirurge en tandartse opgetree. Kan jy jou voorstel om by jou plaaslike...
Ontmoet ons barbier!
Ontmoet vir Shaun Duyts (38), die barbier by Republk Barbier. Shaun is van Ierse afkoms en werk al reeds 18 jaar as ’n barbier. Hy begin as n vakleerling by Paul James haarsalon in 2003, waar hy vyf jaar gewerk het en waarna hy sy eie haarsalon oopgemaak het. Op...
Stokperdjies vir beginners - (Deel 2)
Behalwe vir legkaarte, tuinmaak, verf en boeke lees is nog drie maniere waarop jy jou kreatiwiteit kan uitleef deur dié jaar werklik jou vrye tyd meer produktief te spandeer. Die lewe is immers ’n avontuur, nie ’n renbaan nie. LEER ’N NUWE TAAL Om 'n nuwe taal te leer is...
Besoek híér NASA, die piramides en die Voortrekkermonument virtueel!
Wie sou 'n jaar gelede kon dink dat ons weens 'n wêreldwye epidemie afgesonder sal word van die buitewêreld? Die impak op die hedendaagse lewe, soos ons dit ken, sal as gevolg van die koronavirus nooit weer dieselfde wees nie. Die ineenstorting van ons alledaagse lewe was onverwags en talle...
Gewilde haarstyle vir mans
Mans dra dikwels dieselfde haarstyl vir ’n lang tyd omdat hulle nie verskillende tipes ken om van te kies nie. Maar by Republk Barbier gaan ons altyd die ekstra myl! Hier is ’n paar gewilde haarstyle vir mans. Geskeerde haarstyl: Sommige mans verkies die kort geskeerde-voorkoms omdat dit min moeite...
Stokperdjies vir beginners - begin só (Deel 1)
Geskryf deur: Madelein Lamb. Die Republk leefstyl vereis dat jy jou vrye tyd vul vreugde, familie en natuur. Geen persoon het aan die einde van hulle gewens dat hulle meer tyd aan werk spandeer het nie! Die eerste stap is om te leer om jou vrye tyd aan projekte te...
Top 6 Instagram-profiele wat jy móét volg
Geskryf deur Danielle Kleyn Ons wil graag die top 6 Instagram-profiele lys wat ons kon teekom, wat werklik die woord "avontuur" betekenis gee. Woord: Avontuur Betekenis: Voorval; Opwindende gebeurtenis Waar kom dit vandaan? Volgens die Romeine was avontuur iets wat mens nie sou kon vermy nie en wat gaan kom....
Jan - hy was voor 1652 reeds hier
Jan van Riebeeck het in 1652 met ‘n vloot van vyf skepe ‘n halfwegstasie na die Ooste asook 'n Europese nedersetting aan die Suidpunt van Afrika kom vestig het. Van Riebeeck was eintlik al in 1648 die eerste keer in die Kaap toe hy as deel van ‘n retoervloot wat...