Blommetjie Gedenk aan My T-hemp
Blommetjie Gedenk aan My T-hemp
Blommetjie Gedenk aan My T-hemp
Blommetjie Gedenk aan My T-hemp
Republk

Blommetjie Gedenk aan My T-hemp

Regular price R 295.00 R 280.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Blommetjie gedenk aan my word gesien as die eerste Afrikaanse “rock”-liedjie.  Die lied is gebasseer op die ware verhaal van ‘n vrou wat in 1968 oppad na haar troue in ‘n motorongeluk oorlede is. Sommige mense beweer dat hulle die spook van die vrou in Uniondale al gesien duimry het. Daarom lui die liedjie se woorde: “Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo; Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo.”

 

Die blom op die ontwerp is die Koning-Protea (Protea cynaroides) en is een van vyf nasionale simbole van Suid-Afrika. Die Koning Protea is die grootste van sy soort en kom voor in die suid-westelike en Suidelike areas in die Wes-Kaap.


Share this Product


More from this collection