Burger t-hemp
Burger t-hemp
Burger t-hemp
Burger t-hemp
Republk

Burger t-hemp

Regular price R 295.00 R 295.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Die hemp versinnebeeld die samekoms van ’n groep mense wat ’n gemeenskaplike ideaal en ’n gedeelde geskiedenis het. Saam dra burgers van die Republk die Kruisvlag (ook bekend as die Voortrekkervlag) met trots op hul bors. Die vlag van die hertog van Boergondië was ’n rooi kruis op ’n blou agtergrond en is volgens oorlewering deur die Franse Hugenote na Suid-Afrika gebring. Daar is bewerings dat die naam “Boer” van die staat Boergondië afkomstig is. Saam staan alle draers van die Republk hemp onder een vlag, verenig deur die bloed van ons voorouers wat deur ons are druis. Wees deel van die Republk. Wees ’n burger.


Share this Product


More from this collection