Bosvelder mans vellie
Bosvelder mans vellie
Bosvelder mans vellie
Bosvelder mans vellie
Bosvelder mans vellie
Republk

Bosvelder mans vellie

Regular price R 995.00 R 0.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Republk se Bosvelder vellie is gemaak om die toets van tyd te deurstaan. Sy snit is hoër, hy is netjies afgewerk en handgemaak met egte beesleer. Die sool buig gemaklik saam jou voet en die Republk kenteken pronk natuurlik aan die sykant. Vir gehalte en gemoedsrus, dra Republk.

*Neem kennis dat die kleur van die leer kan verskil as op die foto aangesien elke vel leer se kleur verskil. 

GROOTTE GIDS / SIZE GUIDE:

EU 36 37.5 38.5 40 42 43.5 44 45 46.5 48
UK & SA 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13
US 4.5 5.5 6.5 7.5 8.5 9.5 10.5 11.5 12.5 13.5
Millimeter 230 240 260 266 275 285 295 300 310 330

 


Share this Product


More from this collection