Republk
Kersfees T-hemp
Regular price
R 147.50
Sale price
R 295.00
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Vang die nostalgie van Kersfees vas op 'n trots Suid-Afrikaanse wyse. Die Springbok is 'n kenteken wat ons nie kan help om met nasionale trots te vereenselwig nie, en nou kan ons en ons kinders dié kerstyd 'n Springbok dra in plaas van 'n takbok. Kerstyd is 'n tyd waar tradisie ons weer herinner aan dit wat mooi en goed is, leef jou tradisie met dié Republk Kersfees t-hemp!