Sê Dankie vir die Boer T-hemp
Sê Dankie vir die Boer T-hemp
Sê Dankie vir die Boer T-hemp
Republk

Sê Dankie vir die Boer T-hemp

Regular price R 335.00 R 0.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Sê dankie vir die boer wat in lewensgevaar sy brood en botter moet verdien.

Sê dankie vir die 32 000 boere wat vir ’n bevolking van amper 60 miljoen moet voedsel genereer.

Sê dankie vir die boer wat 96 miljoen hektaar se landbougrond moet omskep in voedsel, terwyl net 3% van Suid-Afrika se grond as hoë potensiaal vir landbou beskou word.

Sê dankie vir die 5000 boere wat 80% van die landbou uitset lewer.

Sê dankie vir die boer wat meer kos voorsien as ooit tevore, selfs al is daar 22 000 minder boere as in 1994.

Sê dankie vir die boer wat Suid-Afrika help kop bo water hou met $10 miljard se uitvoere in sitrus, wyn, druiwe, mielies en appels.

Sê dankie vir die boer wat op sy knieë in die stofpad moet staan en bid vir reën.

 


Share this Product


More from this collection