1c Mossie T-hemp
1c Mossie T-hemp
1c Mossie T-hemp
Republk

1c Mossie T-hemp

Regular price R 349.00 R 335.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Is twee mosses nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van die Vader nie.  Van julle is selfs die hare op julle kop almal getal.  Moet dan nie bang wees nie.  Julle is meer werd as baie mossies (Matteus 10:29 - 31).

Met die woorde het boervrou, Anette Marais, agter die draad van 'n konsentrasie-kamp haar mede kampgenote een oggend uit die Bybel probeer bemoedig.  Sy vertel dat sy die vorige nag God vir 'n boodskap gesmeek het, en terwyl sy die woorde gelees het, 'n mossie op haar skouer kom sit het.  Die verhaal het in 1902, na die oorlog, vir Jan Smuts bereik en die gevolg is dat die mossie in 1923 op die land se kleinste muntstuk verskyn het.


Share this Product


More from this collection