Solidariteit

Solidariteit skep ook sy eie unieke t-hemp ontwerpe in samewerking met Republk. Die doel van dié t-hemde is bewustheid te skep oor veldtogte wat almal raak.