Republk Barbier
Republk Barbier is die voortsetting van ’n oer oue tradisie - van toe ’n snor nog aansien en ’n baard nog betekenis gehad het. Vier die tradisie van klassieke styl en vat jou manlikheid op ’n nuwe avontuur - welkom by die REPUBLK.
Adres: Jean Crossing Winkelsentrum, h/v Jean laan & Rabie str, Lyttelton, Centurion.
Openingsure:
Maandag: 9:00 - 18:00
Dinsdag: 9:00 - 18:00
Woensdag: 9:00 - 18:00
Donderdag: 9:00 - 18:00
Vrydag: 9:00 - 18:00
Saterdag: 8:00 - 16:00
Sondag: 9:00 - 14:00
Kontak ons: barbier@republk.co.za | 068 343 8261 |
Afsprake is op die oomblik nie moontlik op Saterdae en Sondae nie.
