Republk
Babygrow - Katjie van die Baan
Regular price
R 180.00
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Betekenis van die gesegde:
die leier/voorbok
Oorsprong:
Afrikaanse weergawe van die Nederlandse "katje van de baan". Baan verwys na die grootpad. Dus verwys die gesegde na 'n kat wat sonder vrees voor in die pad loop.