
Republk
Enamel Koffiebeker - Blommetjie
Regular price
R 90.00
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Enige iemand wat al 'n koppie gebreek het op 'n kamp sal die stylvolle enamel koffiebeker waardeer. So 'n koppie kan jou dekades se koffies langs die kampvuur laat geniet. Die koppie het boonop 'n "Blommetjie gedenk aan my" ontwerp met 'n Koning Protea - ideaal vir elke avontuurlustige vrou.
Grootte: 450ml