"Karoo" Lae-snit Leer Vellies
"Karoo" Lae-snit Leer Vellies
"Karoo" Lae-snit Leer Vellies
"Karoo" Lae-snit Leer Vellies
Republk

"Karoo" Lae-snit Leer Vellies

Regular price R 550.00 Sale price R 820.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Egte beesleer velskoene, handgemaak met ‘n lae snit vir ekstra gemak. Elke paar skoene word netjies en noukeurig aanmekaar gesit. Gemaak om die Groot Trek te deurstaan, geryg om ‘n Majuba berg uit te klim en gelooi soos geen ander leer nie.

 

Het jy geweet: Die velskoen (vellies) is tradisionele handgemaakte skoene wat deur die pa van 'n huisgesin gemaak is.  Seunskoene is gemaak deur 'n stuk soolleer inwater te sit om dit te laat sag word.  Daarna het die kind sy voet op die leer gedruk om die regte vorm en grootte van die sool te kry waarna die bo-kant van die skoen oorgewerk is.  Meisies het gewoonlik skoentjies van dunner leer met ietwat hoër sole gekry. Vellies is wyd en syd tydens die Groot Trek gemaak en gedra. Maar onthou, as jy eg-Voortrekker wil wees, los maar die sokkies in die laai.


Share this Product


More from this collection