Republk
Leer Baba-borslappie
Regular price
R 180.00
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Republk se baba-borslappies is van egte beesleer gemaak. Ons weet jy het baie borslappies, maar die enigste een wat jy werklik nodig het is die een wat jy gaan hou lank nadat jou klein peinkvoet al uit die huis uit is, bloot omdat dit besonders is en gelaai is met nostalgie. Jou baba mag ook stylvol wees - dra Republk.