Republk
Leer "Dummy Strap" Ligbruin
Regular price
R 60.00
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Die egte-leer "dummy strap" is perfek vir enige klein rakker se foppie. Dit is ook die ideale geskenk vir nuwe ouers. Leer is nie net stylvol nie maar vee sommer maklik af ook!