Drakensberg mans vellie
Drakensberg mans vellie
Drakensberg mans vellie
Drakensberg mans vellie
Drakensberg mans vellie
Drakensberg mans vellie
Republk

Drakensberg mans vellie

Regular price R 950.00 R 0.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Die Drakensberge strek oor ’n afstand van byna 1 000 kilometer vanaf die Stormberge tot by die Wolkberg en is die grootste bergreeks in Suider-Afrika.  Op die berge kom sneeu gereeld in die winter voor terwyl mis en reen heel jaar in die berge voorkom. Daar is talle bergpasse oor die Drakensberg waarvan die Sanipas een van die bekendste is.

Hierdie vellies is gepas vir kerk, werk en selfs stap!


Share this Product


More from this collection