Medium Enamelbeker - De la Rey
Republk

Medium Enamelbeker - De la Rey

Regular price R 75.00 R 0.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Enige iemand wat al 'n koppie gebreek het op 'n kamp sal die stylvolle enamel koffiebeker waardeer.  So 'n koppie kan jou dekades se koffies langs die kampvuur laat geniet.  Die koppie het boonop 'n Generaal De la Rey ontwerp - perfek vir die avontuurlustige man.  


Share this Product