Rebellie Hoë-snit Leer Vellies
Rebellie Hoë-snit Leer Vellies
Rebellie Hoë-snit Leer Vellies
Rebellie Hoë-snit Leer Vellies
Republk

Rebellie Hoë-snit Leer Vellies

Regular price R 550.00 Sale price R 820.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Kleur: Donkerbruin

Let wel: Vellies word handgemaak van egte leer en daarom kan die kleur van Vellies met elke paar verskil, afhangende van die spesifieke vel wat gebruik is.

Sit die wip in jou stap met dié egte leer velskoene. Die Kalahari-skoen het ‘n hoër snit om die enkel. Elke paar skoene word netjies en noukeurig aanmekaar gesit. Gemaak om die Groot Trek te deurstaan, geryg om ‘n Majuba berg uit te klim en gelooi soos geen ander leer nie.

Het jy geweet: Die velskoen (vellies) is tradisionele handgemaakte skoene wat deur die pa van 'n huisgesin gemaak is.  Seunskoene is gemaak deur 'n stuk soolleer in water te sit om dit te laat sag word.  Daarna het die kind sy voet op die leer gedruk om die regte vorm en grootte van die sool te kry waarna die bo-kant van die skoen oorgewerk is.  Meisies het gewoonlik skoentjies van dunner leer met ietwat hoër sole gekry. Vellies is wyd en syd tydens die Groot Trek gemaak en gedra. Maar onthou, as jy eg-Voortrekker wil wees, los maar die sokkies in die laai.
 


Share this Product


More from this collection