
Republk
Republk Gesigroom
Regular price
R 70.00
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Vogroom geskik vir daaglikse gebruik. Berei jou vel voor om enige elemente te deurstaan, van 'n winter windjie wat jou gesig uitdroog tot 'n uitmergelende Desember-son. Vir beste resultate gebruik na Republk gesigwas.
Aanwysings: Wend direk op vel aan na gebruik van Republk gesigwas.