
Republk
Republk Sjampoe
Regular price
R 85.00
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
'n Verfrissende haar-sjampoe wat jou hare sagter en ligter gaan laat voel. Intens genoeg om die taaiste hare vas te vat, met 'n ligte vars reuk en 'n romerigheid wat jou skoon bederf gaan laat voel.