Republk
Safari T-hemp
Regular price
R 310.00
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
/səˈfɑːri/
werkwoord
"'n ekspedisie om diere in hul natuurlike habitat te sien of te jag."
Die woord safari kom oorspronklik van die Arabiese woord safar wat “reis” beteken. Die woord safari is aan die einde van die 1850s deur die ontdekkersreisiger Richard Francis Burton bekend gemaak aan die weste en is sedertdien gebruik om ’n opwindende reis in die natuur aan te dui.