Steyn Baardolie
Republk

Steyn Baardolie

Regular price R 160.00 R 0.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

'n Baardolie met presidentiële eienskappe, soos President M.T. Steyn, die vader van die volk, siel van die vryheidstryd- is die bloekomboom en salie olie 'n verruklike reuk wat sagkuns die President in jou sal wakker maak. 

Bestandele: Soetamandelolie, salie olie, bloekomolie.


Share this Product


More from this collection