Subskripsie - 3, 6 of 12 maande
Kry GRATIS koerier as jy vir 'n subskripsie inteken waar jy elke maand 'n Republk t-hemp ontvang! Jy sal die eerste een wees wat nuwe ontwerpe ontvang, verwag spesiale geskenke en verras jouself elke maand!
Republk stuur elke maand, vir 'n periode van 3, 6 of 12 maande vir jou 'n Republk t-hemp. Elke aflewering is 'n verrassing! Hoe langer subskripsie jy uitneem, hoe goedkoper is jou t-hemp elke maand.
*Let wel: Wanneer jy 'n subskripsie koop, koop asb een subskripsie op 'n slag en sonder enige produkte in jou mandjie. Dit verseker dat die korrekte bedrag maandeliks verhaal word.
Indien jy ‘n t-hemp subskripsie wil kanselleer, kan jy ons tien weeksdae voordat jou volgende aftrekking plaasvind per e-pos daarvan in kennis stel. Ons sal jou dan laat weet sodra die subskripsie gekanselleer is.