Suikerbos Wintertop
Suikerbos Wintertop
Suikerbos Wintertop
Suikerbos Wintertop
Republk

Suikerbos Wintertop

Regular price R 465.00 R 0.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

'n Gemaklike lig grys top ideaal vir voor die kaggel of om die bosveldvuur. Dié top pronk met Republk se Suikerbos-ontwerp. 

Protea repens, algemeen bekend in Afrikaans as die suikerbossie, is 'n regop struik wat in die suidelike streke van Suid-Afrika groei. Die spesienaam 'repens', wat ‘kruip' beteken, is misleidend, aangesien Protea repens 'n regop struik met baie takke is. Hierdie protea word meestal gevind op 'n hoogtes van 1500 meter bo seespieël. Die blom het die liedjie "Suikerbos ek wil jou hê" geïnspireer, wat op Leeukop naby Kaapstad gekomponeer is!

 


Share this Product


More from this collection