Leer Tabaksak
Leer Tabaksak
Leer Tabaksak
Leer Tabaksak
Leer Tabaksak
Leer Tabaksak
Leer Tabaksak
Leer Tabaksak
Republk

Leer Tabaksak

Regular price R 335.00 R 0.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Vir elke man wat laatmiddag op sy voorstoep wil sit en teug aan ’n pyp.  Met agt gleufies vir al jou pyp rook benodighede, is dié egte beesleer sakkie die ideale geskenk vir enige heer.

Beskikbaar in gevul of nie gevul nie. Die gevulde opsie sluit ‘n pyp, tabak, vuurhoutjies, pypskoonmakers en ‘n tabakstopper in.

*Let wel dat elke leersak per hand gemaak word en elke vel leer uniek is en van foto mag verskil.

 


Share this Product


More from this collection