Vêr In Die Ou Kalahari T-hemp
Vêr In Die Ou Kalahari T-hemp
Republk

Vêr In Die Ou Kalahari T-hemp

Regular price R 310.00 R 0.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Ver in die ou Kalahari is ’n bekende lied wat deur Danie Pretorius geskryf is. Dit is maar een van net 16 liedere wat ooit in Afrikaans deur die Amerikaanse sanger, Jim Reeves, in 1962 gesing is tydens ’n toer in Suid-Afrika. Dit maak ’n nostalgie los oor die skoonheid van die  eindelose vlaktes, kameeldoringbome, sonbesies en rooi Afrikaner-osse.

“Ver in die Ou Kalahari

Daar sing die Boere so

Gee ons die Ou Kalahari

Die Ou Kalahari bo

Wyd lê die eindelose vlaktes

Kameeldoringboom en sand

Eensame, vreedsame wêreld

Dit is ons Kalahari-land

 

Sonbesies sing in jou bosse

Die hittige son te versmaai

Rooi Afrikaner-osse

Sien jy om elke draai”

 


Share this Product


More from this collection