Republk
Aai Aai Die Witborskraai T-hemp
Regular price
R 310.00
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Die tradisionele Afrikaanse liedjie word van klein-tyd af gesing. C.J. Langenhoven, een van Suid-Afrika se bekendste digters het help uitbrei aan die tradisionele liedjie deur ’n paar verse by te skryf en Chris Lamprecht het ’n ou tradisionele wysie verwerk tot die liedjie wat ons vandag ken. Die korus is seker die bekendste deel van die liedjie en kom uit die volksgeheue en word al vir dekades gesing. Dit gaan:
Aai, aai, die Witborskraai!
Hiervandaan na Mosselbaai
Oompie wil na Tannie vry,
maar Tannie trek haar neus opsy.