Die storie van "Jock of the Bushveld"

Jock van die Bosveld is 'n ware verhaal deur die skrywer, Sir James Percy Fitzpatrick. Die boek vertel die verhaal van Fitzpatrick se avonture saam met sy hond Jock, 'n Staffordshire-Bullterrier-kruising, gedurende laat agtientagtigs. Gedurende die tyd het Fitzpatrick as ’n prospekteerder en transportryer in die Oostransvaalse laeveld gewerk. 

Jock is in die omgewing van wat vandag die Kruger Nasionale Park is, naby Pretoriuskop gebore. Hy was die kleinste van die werpsel maar Fitzpatrick het hom nietemin self geneem.  Jock was 'n getroue en gehoorsame metgesel, 'n kampioen vegter en jagter. Hy het Fitzpatrick vergesel op sy reise sy lewe aan Fitzpatrick se sy uitgeleef met onwrikbare lojaliteit. Jock en Fitzpatrick se avonture het baie slaaptydstories aan Fitzpatrick se drie kinders geïnspireer wat uiteindelik tot die publikasie van die bekende boek gelei het.

 

Kry vir jou die "Jock of the Bushveld" t-hemp, kliek hier.


Older Post Newer Post