Jock of the Bushveld T-hemp
Jock of the Bushveld T-hemp
Jock of the Bushveld T-hemp
Jock of the Bushveld T-hemp
Republk

Jock of the Bushveld T-hemp

Regular price R 295.00 R 295.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

 

Jock van die Bosveld is 'n ware verhaal deur die skrywer, Sir James Percy Fitzpatrick. Die boek vertel die verhaal van Fitzpatrick se avonture saam met sy hond Jock, 'n Staffordshire-Bullterrier-kruising, gedurende laat agtientagtigs. Gedurende die tyd het Fitzpatrick as ’n prospekteerder en transportryer in die Oostransvaalse laeveld gewerk. Jock is in die omgewing van wat vandag die Kruger Nasionale Park is, naby Pretoriuskop gebore.

Hy was die kleinste van die werpsel maar Fitzpatrick het hom niettemin self geneem.  Jock was 'n getroue en gehoorsame metgesel, 'n kampioen vegter en jagter. Hy het Fitzpatrick vergesel op sy reise sy lewe aan Fitzpatrick se sy uitgeleef met onwrikbare lojaliteit. Jock en Fitzpatrick se avonture het baie slaaptydstories aan Fitzpatrick se drie kinders geïnspireer wat uiteindelik tot die publikasie van die bekende boek gelei het.

 

 

 


Share this Product


More from this collection