10 Unieke Vadersdag geskenke

10 Unieke Vadersdag geskenke

10 Unieke Vadersdag geskenke

Geskryf deur: Danielle Kleyn.

Dit is soms moeilik om te besluit watter geskenk jy vir iemand wil koop. Met hierdie lys van dinge wat jy vir jou pa kan koop vir Vadersdag, word geskenke koop baie makliker.


1. 'n Leer tabaksak

Die tabaksakke kan leeg of gevul gekoop word. Die gevulde opsie sluit ‘n pyp, tabak (nie tydens die grendeltydperk nie), vuurhoutjies, pypskoonmakers en ‘n tabakstopper in.

Koste: R280 leeg, R460 gevul.

KLIEK HIER om te bestel. 

2. 'n T-hemp subskripsie

Republk stuur elke maand, vir 'n periode van 3, 6 of 12 maande vir jou pa 'n Republk t-hemp. Elke aflewering is 'n verrassing! Jy kan enige tyd jou subskripsie beëindig. Hoe langer subskripsie jy uitneem, hoe goedkoper is die t-hemp elke maand.

Koste: R280-R299 per maand.
KLIEK HIER om te bestel. 



3. 'n Braai rakkie

Hierdie hout braai rakkie bestaan uit een botteltjie spesery, een aansteker, drie houertjies vuuraanstekers (firelighters) met unieke sê-goed op elke houertjie.

Die vuuraanstekers is reukloos, nie giftig nie en bio-afbreekbaar. Die houertjies waarin die vuuraanstekers verpak is, kan enige plek gestoor word. Perfek vir die spesiale man in jou lewe.

Koste: R250.

KLIEK HIER om te bestel


4. Gepolariseerde sonbril

Die stylvolle houtbril is liggewig en propvol styl.  Die sonbrille het gepolariseerde lense en word verpak in 'n hout boksie. Die bekende Republk kenteken is aan die sy arm van die bril gegrafeer.

Koste: R690.
KLIEK HIER om te bestel. 

5. T-hemp geskenkpak

Spaar 10% met 'n geskenkpak wat 'n t-hemp en 'n kredietkaarthouer insluit! Kies tussen die "Klein Karoo" of die "Ware Noord" t-hemp. Jy kan verder kies tussen 'n lig of donkerbruin kredietkaarthouer. Alles word dan netjies as 'n geskenkpak verpak wat elke bestelling soos Kersfees sal laat voel!

* Let wel, die 3XL grootte is slegs in die Klein Karoo t-hemp beskikbaar.

Koste: R320.
KLIEK HIER om te bestel.  

6. Koffie geskenkpak

Dié geskenkpak is vir koffie-liefhebbers! Kry 'n bottel egte moerkoffie bone saam met 'n enamel kampbeker. Spaar R30 en kry koop vir jou geliefde die ideale geskenk! Dit word netjies verpak en jy kan ons laatweet as jy 'n persoonlike boodskap by die pakkie wil insluit!


Koste: R150.
KLIEK HIER om te bestel.

7. Leer kredietkaart-houer


Republk se egte beesleer kredietkaarthouer is ideaal vir die pa wat nie 'n logge beursie wil saamdra nie.  Die kredietkaarthouer het twee kaart gleufies - perfek vir net die nodige kaarte. Beskikbaar in ligbruin en donkerbruin.


Koste: R75.
KLIEK HIER om te bestel



8. Geskenkbewys by sy gunsteling winkel


'n Geskenkbewys is altyd 'n veilige opsie as jy nie seker is wat om te koop nie. De Afrikander Handelshuis het ook geskenkbewyse wat enige begroting sal pas.


Koste: R250 - R500

KLIEK HIER vir 'n geskenkbwys by De Afrikander Handelshuis. 

Of kyk by jou ander gunsteling winkels.

9. Muntversameling 1932


‘n Egte muntversameling van munte wat vanaf 1923 in sirkulasie was. Daar is 10 munte in 'n pakkie.


Koste: R95 aanlyn.
KIEK HIER om te bestel.

10. Bekfluitjie


Hierdie bekfluitjie spog met ’n volgrootte van 32 gaatjies en is 130mm in lengte en 26mm in breedte. Dit is pragtig afgewerk en bedek met ’n Chroom-plaat. Hierdie is die perfekte geskenk vir 'n musikale pa!


Koste: R150.
Waar beskikbaar: De Afrikander Handelshuis. 

 

Let wel dat alle bestellings op De Afrikander Handelshuis en Republk voor of op Dinsdag 16 Junie 2020 geplaas moet word om in tyd vir Vadersdag te arriveer.