Avonture

Geskenkidees vir dames

Geskenke Gift Ideas Republk

Geskenkidees vir dames

Danielle Kleyn Maart is Internasionale Vrouemaand. Ongeag of jy opsoek is na ‘n geskenk vir die vrou in jou lewe se verjaarsdag, huweliksherdenking of sommer net om te sê dat jy haar waardeer- hier is geskenkidees vir enige geleentheid.   Dames Geskenkboks Jy spaar R275 indien jy hierdie geskenkboks koop. In hierdie geskenkboks propvol bederf sal jy die volgende ontvang: 1) Blommetjie Gedenk aan My T-Hemp (S-2XL) beskikbaar. 2) Blommetjie Dames Buff/Nekband 3) Blommetjie Gedenk aan My Enamel beker. 4) Republk Dames Hoed. 5) Hartjie my Liefie Coaster 6) GRATIS aflewering na enige plek in SA.  Koop hier: https://www.republk.co.za/collections/dames/products/damesgeskenkboks  ...

Read more →


Barbier Profiel: Rand Steam Winkelsentrum

Republk Barbier

Barbier Profiel: Rand Steam Winkelsentrum

Duncan Newby-Fraser is die barbier by Republk Barbier se Rand Steam tak. Duncan het reeds in 1992 begin om hare te sny in die koshuis en oor naweke en tydens vakansies in ’n plaaslike barbier gewerk vanaf die ouderdom van 14. Na skool het Duncan vir drie jaar studeer om hare te sny by Parktown College. Na voltooiing van sy studies in SA het Duncan na die Verenigde Koningkryk gegaan om verdere studies af te lê. Duncan is opgelei om alle style hare te sny en stilleer en het ook opleiding in die skeer van baarde ontvang. Duncan is uiters...

Read more →


Barbier profiel: Jean Crossing Winkelsentrum.

Republk Barbier

Barbier profiel: Jean Crossing Winkelsentrum.

Isabel is een van die barbiere by Republk Barbier se Jean Crossing tak. Isabel werk al reeds vir 35 jaar in die haarbedryf en spesialiseer die afgelope vyftien jaar in die sny van mans hare. Sy het in 1985 aan die Pretoria Kollege begin studeer om hare te sny en haar praktiese opleiding by Madge Hair Boutique gedoen. Hare is haar passie en sy geniet dit om die transformasie te sien wat haar kliënte ondergaan. Isabel het ‘n fyn oog vir detail en haar spontane persoonlikheid verseker dat haar kliënte keer op keer terugkom!

Read more →


Agter die skerms

Agter die skerms

Republk gaan kuier gereeld in ou fabrieke, plase met pragtige plaasdamme en bosveld braai areas waar ons kiekies neem met ons nuutste produkte. Onlangs was ons by Victoria Yard in Loretenzville in Johannesburg. Omtrent 'n juweel van 'n plek in die middestad van Johanesburg (langs Hillbrow) waar jy veilig kan koffie drink en unieke winkels besoek, als terwyl dit voel of jy in 'n fabriek is. Loer gerus na ons video van 'n onlangse fotosessie!  

Read more →


Top avonture in en rondom Kaapstad

Top avonture in en rondom Kaapstad

                                      Kaapstad is die ideale bestemming vir avontuurlustiges. Hoeveel van hierdie aktiwiteite het jy al aangepak? Snorkel saam met die robbe Het jy geweet jy kan saam met die robbe van Duikereiland in Houtbaai snorkel? Beginners is ook  welkom, aangesien meeste agentskappe die toerusting voorsien om hierdie avontuur aan te pak. Hierdie aktiwiteit is ideaal vir die somermaande maar kan dwarsdeur die jaar ervaar word. Duik saam met die haaie Die Kaap, en meer spesifiek, Valsbaai, is bekend vir sy groot populasie...

Read more →