Agter die skerms

Agter die skerms

Agter die skerms

Republk gaan kuier gereeld in ou fabrieke, plase met pragtige plaasdamme en bosveld braai areas waar ons kiekies neem met ons nuutste produkte. Onlangs was ons by Victoria Yard in Loretenzville in Johannesburg. Omtrent 'n juweel van 'n plek in die middestad van Johanesburg (langs Hillbrow) waar jy veilig kan koffie drink en unieke winkels besoek, als terwyl dit voel of jy in 'n fabriek is. Loer gerus na ons video van 'n onlangse fotosessie!