Besoek híér NASA, die piramides en die Voortrekkermonument virtueel!

Besoek híér NASA, die piramides en die Voortrekkermonument virtueel!

Besoek híér NASA, die piramides en die Voortrekkermonument virtueel!

Wie sou 'n jaar gelede kon dink dat ons weens 'n wêreldwye epidemie afgesonder sal word van die buitewêreld? Die impak op die hedendaagse lewe, soos ons dit ken, sal as gevolg van die koronavirus nooit weer dieselfde wees nie.

Die ineenstorting van ons alledaagse lewe was onverwags en talle museums trek veral swaar omdat hulle afhanklik is van besoekers.

Maar elke wolk het 'n silwer rand en virtuele toere gee ons geleentheid om steeds besienswaardighede te besoek. En alhoewel gereelde reis in die afsienbare toekoms onmoontlik is, kan virtuele realiteit dit verander.

Die top 7 virtuele toere

Van die wêreld se grootste gallerye, museums en  bekende landskappe is net 'n paar klikke weg. Hier is Republk se keuse van die beste virtuele-reiservarings wat jy kan ervaar:

1. Voortrekker Monument

Ons moedig graag mense aan om ’n skenking te maak aan die Voortrekkermonument en die Erfenisstigting deur middel van Snapscan. Skenkings word gebruik vir die onderhoud van die terrein en bewaring van erfenis. As jy die Monument die fisies kan besoek nie, word elke elektroniese bydrae waardeer!

Jy kan ook direk 'n skenking maak:

Die Voortrekkermonument en Natuurreservaat

Rekeningnommer:  15 0016 8990

ABSA Takkode:  632005

 

2. Die Groot Muur van Sjina

3. NASA

4. Tafelberg

5. Pretoria Dieretuin

6. Piramides van Giza

7. Kolosseum

8. President Steyn-standbeeld