Beste 6 kampplekke dié somer

Beste 6 kampplekke dié somer

Beste 6 kampplekke dié somer
Waar is die lekkerste plek waar jy al gekamp het? En wat maak dit die moeite werd? Ons het honderde voorstelle van volgelinge gesif en beoordeel op natuurskoon, unieke belewenis en gemak. Hier is ons top 6 vir dié somer - stem jy saam?
  1. Fiddlers Creek Kampterrein, Orange River, Noord-Kaap
  2. Mahai River Kampterrein, Royal Natal National Park, KZN
  3. Buccaneers, Cintsa, Oos-Kaap.
  4. Tietiesbaai Strandkamp, Wes-Kaap
  5. Die Mond, Tankwa Karoo, Wes-Kaap
  6. Koningskop, Citrusdal, Wes-Kaap

 

Volg ons op Facebook en laat weet waar jy onlangs gekamp het wat 'n belewenis was!