Die storie agter die Blommetjie gedenk aan my t-hemp

Die storie agter die Blommetjie gedenk aan my t-hemp

Die storie agter die Blommetjie gedenk aan my t-hemp

Op 14 April 1968 het ’n paartjie beheer oor hul motor verloor. Die ambulanspersoneel wat op die toneel aangekom het, het die bewustelose man agter die stuurwiel aangetref en hospitaal toe geneem. Hy het die volgende oggend in die hospitaal wakker geword en na sy verloofde, Charlotte Marie gevra.  Daar is op die toneel na haar gaan soek en haar liggaam langs die pad gevind waar sy uit die motor geslinger is, maar sy het ongelukkig alreeds verkluim. Daarna het talle mense beweer dat hul 'n vroulike ryloper opgelaai het in die omgewing waar die ongeluk plaasgevind het. Na 'n paar kilometer was die vrou nie meer in die motor nie. Dit is waar die storie van die spook van Uniondale ontstaan het.   Die liedjie, Blommetjie gedenk aan my is hieroor geskryf en lui soos volg: “Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na boBlommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo.”. 

 

Koop hier: https://www.republk.co.za/collections/dames/products/blommetjie-gedenk-aan-my-t-hemp