Het jy al ooit werklik behoort?

Het jy al ooit werklik behoort?

Het jy al ooit werklik behoort?

Het jy al ooit gevoel dat jy nie werklik behoort nie? Wel nou is jy deel van die Republk - waar niemand voorheen werklik behoort het nie. Ons het veelsydige identiteite, ons is pa's, ons is prokureurs, kinders vir ons ouers, Suid-Afrikaners, Afrikaners. En daarom, of jy in New York is of Pretoria, deel jy in die gemeenskap van jou kultuur. Soos Duitsers geken word vir goeie gehalte masjienerie en die Japanese vir goeie gehalte motors...word ons geken vir produkte wat onlosmaaklik is van ruwe natuur.

Hierdie Kersfees kan jy ander ook deel maak van Republk, deur 'n t-hemp met 'n diep betekenisvolle verhaal, 'n horlosie wat met moeite aanmekaar getimmer is of 'n Vellie wat net met harde werk die dag van lig kon sien.

"Vind jou ware Noord" beteken om God jou rigtingwyser te maak, want dan kan jy vreesloos die wêreld verken. Ons sien uit dat julle die avontuur saam met ons deel.