Somergeskenk-idees vir Mans: Stylvol en Prakties

Somergeskenk-idees vir Mans: Stylvol en Prakties

Somergeskenk-idees vir Mans: Stylvol en Prakties

Wanneer dit by geskenke vir mans kom, raak dit soms moeilik om iets te kies wat nie net nuttig is nie, maar ook persoonlikheid wys. Veral in die somer wil ’n mens iets gee wat prakties is – iets wat saam strand toe gaan, by die swembad gebruik kan word, of sommer net deel word van ’n ontspanne naweek in die son. 

Een van die beste somergeskenke wat jy tans kan oorweeg, is die Republk Springbok Swemhandoek. 

Hoekom is dit ’n wen-geskenk? 

Hierdie swemhandoek is nie sommer net nóg ’n handdoek nie. Met ’n ruim grootte van 90 x 180 cm bied dit genoeg spasie om gemaklik op die strand uit te sprei of om behoorlik af te droog na ’n swemsessie. Dit is groot genoeg om prakties te wees, maar steeds maklik om saam teneem. 

 

  • Gemaak van ‘n sagte mikroveselstof
  • Uiters sag teen die vel
  • Hoë absorpsievermoë
  • Duursaam genoeg vir gereelde gebruik 

 

Dit voel luuks, droog vining af en hou lank – perfek vir die warm Suid-Afrikaanse somer. 

Vir Springbok-ondersteuners: 'n Bok-handoek

Wat Republk se Bok-handoek regtig spesiaal maak, is die karakter daarvan. Dit is ideaal vir die Springbok-ondersteuner wat nie skaam is om sy trots tewys nie. Of dit nou by ’n braai, die strand, ’n kampnaweek of by die swembad is – hierdie handdoek onmiddellik: hier is ’n trotse Bok-ondersteuner. 

Dit maak dit ’n uitstekende geskenk vir: 

  • ’n Verjaarsdag
  • Kersfees
  • Vadersdag
  • ’n Spesiale verrassing voor ’n groot rugbywedstryd 

Rond voorkoms af met Baai -en Braai swembroeke 

Geen someruitrusting is volledig sonder ’n goeie swembroek nie. Die Baai en Braai swembroeke is ’n fantastiese aanvulling tot die swemhandoekperfek vir die man wat stylvol én gemaklik wil lyk. 

Daar is vier verskillende ontwerpe om van te kies:
  • Die groen Republk-ontwerpklassiek en trots Suid-Afrikaans
  • Die Lekker-ontwerpspeels en sommer net lekker somers
  • Die Spookasem-ontwerp – lig en opvallend 

Die funky Liquorice All Sorts-ontwerp – vir die man wat hou van kleur en karakter 

Hierdie swembroeke is koel en gemaklikideaal vir die strand of langs die swembad by die huis. Of dit nou ’n dag in die son is, ’n vakansieby die see, of ’n ontspanne Saterdagmiddag se braai met ’n duik in die swembadhierdie ontwerpe laat hom uitstaan op die regte manier. 

Meer as net somersklere 

’n Goeie geskenk is een wat gebruik gaan word – nie net in ’n kas weggebêre word nie. Die Republk Springbok Swemhandoek, saam met ’nstylvolle Baai en Braai swembroek, kombineer styl, funksionaliteit en persoonlikheid in een deurdagte geskenk. 

As jy hierdie somer op soek is na iets prakties, stylvol en met ’n bietjie Suid-Afrikaanse flair daarin verweef – dan is hierdie kombinasie beslis’n uitstekende keuse. 

Beide hierdie produkte is op Republk se aanlyn webtuiste op www.republk.co.za of by enige van die Handelshuis takke in Pretoria of Kaapstad beskikbaar.