Top 5 kampplekke in Suid-Afrika...volgens die kenners

Top 5 kampplekke in Suid-Afrika...volgens die kenners

Top 5 kampplekke in Suid-Afrika...volgens die kenners
Die Suid-Afrikaanse landskap spog met iets van alles, van die Karoo se uitgestrekte vlaktes en Knysna se reënwoude tot egte Afrika bosveld. Maar as jy die meeste wil maak van jou volgende kamp-ervaring, wil jy dan werklik 'n avontuur daarvan maak nie? 
Op ons top 5 lys is daar plek in Sederberge wat 'n wêrelderfenis-gebied is, die Shongweni dam wat maar 30 minute van Durban af is waar jy op die punt van die water jou tent kan opslaan, die ongelooflike 15 kamppekke by uKhahlamba en die semi-Karoo Olifantpark naby Port Elizabeth. Hier is hulle in volgorde (volgens die kenners):
          1. uKhahlamba Drakensberg Park in KwaZulu-Natal
          2. Addo Elephant National Park in die Oos-Kaap

          3. Tsitsikamma - Tuinroete, Nationale Park in the Oos-Kaap
          4. Sederberg Natuurreservaat in die Wes-Kaap
          5. Shongweni Dam and Wildsreservaat in KwaZulu-Natal

As jy avontuurlustige foto's het van jou laaste kamp, stuur vir ons by info@republk.co.za, ons sal dit graag met die Republk wil deel :)

Groete,

Die Republk-span