Barbier Profiel: Rand Steam Winkelsentrum

Barbier Profiel: Rand Steam Winkelsentrum

Barbier Profiel: Rand Steam Winkelsentrum
Duncan Newby-Fraser is die barbier by Republk Barbier se Rand Steam tak. Duncan het reeds in 1992 begin om hare te sny in die koshuis en oor naweke en tydens vakansies in ’n plaaslike barbier gewerk vanaf die ouderdom van 14. Na skool het Duncan vir drie jaar studeer om hare te sny by Parktown College. Na voltooiing van sy studies in SA het Duncan na die Verenigde Koningkryk gegaan om verdere studies af te lê. Duncan is opgelei om alle style hare te sny en stilleer en het ook opleiding in die skeer van baarde ontvang. Duncan is uiters passievol oor sy werk en geniet dit om met nuwe kliënte te gesels en hul tuis te laat voel.