Waar kom Barbiere vandaan?

Waar kom Barbiere vandaan?

Waar kom Barbiere vandaan?

Barbiere het al so vroeg as 296 Voor Christus bestaan. Griekse mans het op die plaaslike markte vergader om hul hare en baarde te sny terwyl hulle gedebatteer en geskinder het. In vroeër jare het barbiere ook as chirurge en tandartse opgetree. Kan jy jou voorstel om by jou plaaslike barbier te vra vir die verwydering van ’n tant?

Barbiere is eers formeel so genoem in die 19de eeu in Amerika, na A.B. Moler ’n haarkapperskool in Chicago geopen het. Dit was die eerste van sy soort ter wêreld. Die skool het opleiding, opvoeding en professionaliteit gebring tot die industrie.

Soos wat die industrie meer professioneel geword het, het mans die winkels begin beskou as 'n weeklikse broederskapsbyeenkoms. Die rol van die barbier was nooit werklik om net ’n nuwe kapsel te kry nie, maar om 'n gevoel van kammeraderie te skep. So vir jou volgende uitstappie, besoek Republk Barbier en kom ervaar eeue-oue tradisie.