Avonture

Top 5 kampplekke in Suid-Afrika...volgens die kenners

Top 5 kampplekke in Suid-Afrika...volgens die kenners

Die Suid-Afrikaanse landskap spog met iets van alles, van die Karoo se uitgestrekte vlaktes en Knysna se reënwoude tot egte Afrika bosveld. Maar as jy die meeste wil maak van jou volgende kamp-ervaring, wil jy dan werklik 'n avontuur daarvan maak nie?  Op ons top 5 lys is daar plek in Sederberge wat 'n wêrelderfenis-gebied is, die Shongweni dam wat maar 30 minute van Durban af is waar jy op die punt van die water jou tent kan opslaan, die ongelooflike 15 kamppekke by uKhahlamba en die semi-Karoo Olifantpark naby Port Elizabeth. Hier is hulle in volgorde (volgens die kenners): uKhahlamba...

Read more →


Wat is die Republk leefstyl?

Wat is die Republk leefstyl?

Die Republk leefstyl is een waar jy jouself is, waar jy jou identiteit op jou mou dra en wat getuig van goeie gehalte en klassieke styl. Republk t-hemde en bykomstighede is vir die persoon wat hoendervleis kry as hulle die Afrika son sien sak, die een wat kwaliteit koop omdat dit 'n leeftyd moet hou en die een wat tyd saam sy vriende om 'n oop vuur spandeer. Republk beteken om deel te wees van 'n gemeenskap, 'n groep mense wat ideale en beginsels van harde werk deel. Waar jy ook al is in die wêreld, kan jy deel wees...

Read more →


Beste Afrikaanse t-hemde!

Beste Afrikaanse t-hemde!

Dankie aan almal wat positief is oor die Republk handelsmerk! Hier is 'n paar kommentare van ons trotse volgelinge: Baie dankie, ek het my T-hemp ontvang. Dis pragtig en ek is beindruk met die beskrywing en brief daarby" - Jacques van Centurion Baie dankie. Jul diens is verby uitstekend! Ek het nou net my hemde ontvang en hul lyk baie baie mooi! Gaan verseker nog bestel later!" Die verpakking is uniek. Dis 'n lekker geskenk vir iemand en kan vinnig toegedraai word. Julle verpakking differentieer julle van die kompetisie. Hou dit so. Die hemp is perfek" ek het vanoggend my...

Read more →


Die Otter staproete - Leef die Avontuur

Die Otter staproete - Leef die Avontuur

Republk het dié foto's gekry by volgelinge wat onlangs die Die Otter staptoer in Knysna voltooi het. 'n Strawwe 45km in vyf dae met van die mooiste natuurskoon. Welgedaan! 

Read more →


Foto's: Nina de Villiers

Foto's: Nina de Villiers

Nina het dié foto's vir Republk gestuur. Selfs die N1-hoofweg kan 'n avontuur wees op sy eie. Die N1 strek oor ongeveer 2000km!

Read more →