Avonture

5 Unieke Dorpies wat jy moet besoek!

5 Unieke Dorpies wat jy moet besoek!

  Wakkerstroom, Mpumalanga Die dorp Wakkerstoom word die juweel van Mpumalanga genoem. Die woorde “tussen riviere en berge” is juis van toepassing op dié dorp wat as een van die mooiste dorpe in Suid Afrika beskou word. Wakkerstroom is in 1859 gevestig en die dorp se naam is ’n Afrikaanse vertaling van die Zoeloenaam vir die rivier wat naby die dorp verby vloei, die uThaka, (Wakker). Die dorp is gestig deur Dirk Cornelius Uys op die plaas Gryshoek. Tydens die Anglo-Boereoorlog het die Britte 'n lyn van een-en-twintig blokhuise tussen Volksrust en Wakkerstroom gebou en een honderd tussen Wakkerstroom en...

Read more →


10 Feite oor Generaal De la Rey

10 Feite oor Generaal De la Rey

Jacobus Hercules de la Rey was een van die bekendste generaals van die Anglo-Boereoorlog en bekend vir sy  ridderlike gedrag en vindingryke oorlogs taktieke. Dit is ook vir die rede dat hy die noemnaam, “Die Leeu van die Wes-Transvaal” ontvang het. Hier is 10 feite wat jy moontlik nie geweet het van De la Rey nie: 1. De la Rey is gebore op die 22ste Oktober 1847 in die Windburg distrik van die Vrystaat . 2. Hy het sy plaas, Elandskloof, in die Lichtenburg distrik gekoop met geld wat hy as transportryer tussen Kaapstad en Kimberley verdien het, na hy...

Read more →


13 Feite oor Afrikaners wat jy nie geweet het nie

13 Feite oor Afrikaners wat jy nie geweet het nie

Afrikaners het 'n bevolking van nagenoeg 3.5 miljoen, waarvan net onder 3 miljoen in Suid-Afrika woon en waar hulle 5% van die nasionale bevolking uitmaak.  Volgens oorlewering was die eerste persoon wat na homself verwys het as ’n Afrikaner, Hendrik Bibouw wat in 1707 tydens ’n onderonsie met die Stellenboschse magistraat die woorde geuiter het “Ik ben een Afrikander!”.  Dit was die eerste maal wat ’n persoon van Europese afkoms aktief begin assosieer het met Afrika en nie meer met Europa nie. Sowat ’n kwart van alle families met ’n gemiddelde maandelikse inkomste van R20 000 of meer is Afrikaans....

Read more →


5 Plekke om te besoek in Pretoria!

5 Plekke om te besoek in Pretoria!

Hier is ’n paar historiese plekke en geboue wat jy op jou “Moet-besoek lysie” moet sit! Kerkplein Die stad Pretoria het om Kerkplein verreis wat die plein die histories  middelpunt van die stad maak.  In die middel van die plein is die bekende beeld van Paul Kruger wat deur Anton van Wouw gemaak is. Buiten die pragtige beeld kan mens ook die Ou Raadsaal (voltooi in 1889), die Paleis van Justisie en die Suid-Afrikaanse Reserwebank besigtig. Die Uniegeboue Die bekende landmerk is deur Sir Herbert Baker ontwerp en is in 1913 voltooi.  Die gebou is op Meintjieskop, voorheen die ligging...

Read more →


Trots Suid-Afrikaanse uitvindsels

Trots Suid-Afrikaanse uitvindsels

’n Paar merkwaardige dinge wat Afrikaners oor ons bestaansgeskiedenis behaal het: 1.  Sasol (Suid-Afrikaanse Steenkool en Olie)  SASOL is ’n merkwaardige suksesverhaal wat reeds uit 1950 datteer.  Secunda, Sasol se hoofaanleg, is die enigste kommersiële installatie ter wêreld wat steenkool in vloeistof omskakel. Dit maak SASOL die grootste vervaardiger van sintetiese brandstof. Die brandstof was reeds in 1955 by vulstasies in Suid-Afrika beskikbaar. 2. Dolosse Dolosse is versterkte sement blokke in ‘n komplekse geometriese vorm wat reg oor die wêreld gebruik word as waterbreke. Die dolos is in 1963 ontwerp deur tekenaar Aubrey Kruger en is die eerste maal in...

Read more →