Republk Barbier - Jean Crossing

Republk Barbier is die voortsetting van ’n oer oue tradisie - van toe ’n snor nog aansien en ’n baard nog betekenis gehad het. Vier die tradisie van klassieke styl en vat jou manlikheid op ’n nuwe avontuur - welkom by die REPUBLK.

Adres: Jean Crossing Winkelsentrum, h/v Jean laan & Rabie str, Lyttelton, Centurion.

Openingsure:

Maandag: -

Dinsdag: 9:00 - 18:00

Woensdag: 9:00 - 18:00

Donderdag: 9:00 - 18:00

Vrydag: 9:00 - 18:00

Saterdag: 8:00 - 16:00

Sondag: 9:00 - 15:00

 

 Kontak ons: barbier@republk.co.za | 012 640 4424 | Afsprake is op die oomblik nie moontlik op Saterdae en Sondae nie.