Enamel Koffiebeker - Afrikaner
Enamel Koffiebeker - Afrikaner
Enamel Koffiebeker - Afrikaner
Republk

Enamel Koffiebeker - Afrikaner

Regular price R 65.00 Sale price R 75.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Enige iemand wat al 'n koppie gebreek het op 'n kamp sal die stylvolle enamel koffiebeker waardeer.  So 'n koppie kan jou dekades se koffies langs die kampvuur laat geniet.  

 

Wat is 'n Afrikaner? 'n Afrikaner is nie net 'n beesras wat uit die vlakhoring-seboe langs die weskus van Afrika saam met Khoikhoistamme suidwaarts getrek het nie. Maar die Afrikaner is ook 'n ryke kultuurgroep, met mooi ideale en 'n saamgevledge europese identiteit. Dit is 'n woord wat vanuit die kontinent Afrika ontstaan het toe Hendrik Biebouw in 1707 die eerste keer die woorde geuiter het: "Ik ben een Afrikander". Jy is 'n Afrikaner, in murg in been, met 'n diep gewortelde strewe na vryheid en hardkoppigheid wat maak dat almal jou gasvryheid soveel meer waardeer. Lig jou beker boeretroos, stof jou vellies af en wees trots om 'n Afrikaner te wees.

 

Grootte: 250ml

 

 


Share this Product


More from this collection