Enamel Koffiebeker - Braaiklub
Enamel Koffiebeker - Braaiklub
Enamel Koffiebeker - Braaiklub
Republk

Enamel Koffiebeker - Braaiklub

Regular price R 75.00 R 0.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Enige iemand wat al 'n koppie gebreek het op 'n kamp sal die stylvolle enamel koffiebeker waardeer.  So 'n koppie kan jou dekades se koffies langs die kampvuur laat geniet.  

 

Die Oudnoorse woord steikje, waarvan die woord “steak” ontleen, beteken “om te braai”. Van vroeg af in ons geskiedenis word daar reeds na braai verwys. In die bekende resepteboek “De volmaakte Hollandsche keuken-meid” wat in 1761 gepubliseer is, is een van die oudste braairesepte wat in Suid-Afrika gebruik is. In dié resep is vleis eers in gesmelte botter en pietersieliekrummels gedruk en dan in gebotterde papier tegevou voor dit op die rooster geplaas is. Die resep is gebruik vir enigeiets van haring tot skaap tong, maar is ook darm ingespan vir ’n alledaagse stukkie bees. Vir beste resultate het die resepteboek aanbeveel dat mens versigtig moet wees dat jou vuur nie doodgaan nie en dat die vleis dan met ’n sousie van aard bedien word. Wie sou kon raai dat daar bitter min sou verander in dié arena in meer as 260 jaar?

 

Grootte: 250ml

 

 


Share this Product


More from this collection