Enamel Koffiebeker - Die Nuwe Groot Trek
Enamel Koffiebeker - Die Nuwe Groot Trek
Enamel Koffiebeker - Die Nuwe Groot Trek
Republk

Enamel Koffiebeker - Die Nuwe Groot Trek

Regular price R 65.00 Sale price R 75.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Enige iemand wat al 'n koppie gebreek het op 'n kamp sal die stylvolle enamel koffiebeker waardeer.  So 'n koppie kan jou dekades se koffies langs die kampvuur laat geniet.  

 

Die Groot Trek verwys na die ooswaartse migrasie van Hollands-sprekende trekkers uit die Kaap Kolonie na die binneland van Suid-Afrika. Die Groot Trek het sy aanvang in 1836 en na beraming het daar sowat 15 000 mense deelgeneem aan dié trek. Dié hemp is die moderne hervertelling van die Groot Trek - instede van osse het ons deesdae ’n bakkie en instede van ’n wa, ’n woonwa. Of jy nou jou wa span oppad na Marico of Mosselbaai vir vakansie, die trek bly GROOT!

 

Grootte: 250ml

 

 


Share this Product


More from this collection