Enamel Koffiebeker - Only For The Brave
Enamel Koffiebeker - Only For The Brave
Enamel Koffiebeker - Only For The Brave
Republk

Enamel Koffiebeker - Only For The Brave

Regular price R 75.00 R 0.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Enige iemand wat al 'n koppie gebreek het op 'n kamp sal die stylvolle enamel koffiebeker waardeer.  So 'n koppie kan jou dekades se koffies langs die kampvuur laat geniet.  

 

Afrika is die tweede grootste kontinent op aarde en word amper gelyk deur die ewenaar verdeel. Die woord “Afrika” het verskeie moontlike oorspronge maar die meerderheid kenners meen dit is oorspronklik deur die Fenisiërs, Grieke en Romeine gebruik. Die Egiptiese word Afru-ika beteken “moederland” en die Griekse woord “aphrika” beteken “sonder koue” terwyl die Latynse woord “aprica” “sonnig” beteken. Afrika is egter baie gevaarlik met van die gevaarlikste diere in die wêreld. Alhoewel die seekoei ’n herbivoor is, is dit een van die gevaarlikste diere op die kontinent en veroorsaak jaarliks sowat 3000 sterftes. Die buffel veroorsaak sowat 200 sterftes elke jaar en word ook die ‘swart dood’ genoem. Dié aggresiewe diere kan tot 1000 kilogram weeg en is geken daarvoor om mense aan te val deur hul te sirkel en hul dan trompop te loop.

 

Grootte: 250ml

 

 


Share this Product


More from this collection