Republk
Leer Notaboek - Langenhoven
Regular price
R 310.00
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
'n Leer notaboek is iets wt jy jou lewe lank saam jou dra. Iets wat die toets van tyd moet deurstaan. Dié 100% leer notaboek het ook 'n afhaalbare omhulsel, wat beteken dat jy hom kan gebruik lank nadat jou notaboek vol is. Skep herinneringe, maak jou lewe 'n avontuur - en hou 'n joernaal vir dit als.