Avonture — Geskenke

5 Geskenkidees vir die feesseisoen

Geskenke Gift Ideas

5 Geskenkidees vir die feesseisoen

Wanneer Novembermaand aangesluip kom, begin meeste van ons, ons kreatiewe denke agter mekaar kry vir kersgeskenke wat uniek is aan elkeen in die familie of vriendekring. As ons ons oë uitvee, is Kersfees ‘n week weg en daarna is ons binne-in die nuwe jaar! Dit sal beslis beter wees om nou al daardie gekenk vir iemand spesiaal te kry.    ‘n Goeie kersgeskenk idee vir die familie of naastes, is die Kersfees T-hemp  van Republk! Elke keer wat jy die hemp dra sal jy van voor af in die gees van die feestyd kom – al is dit nie eers...

Read more →


Geskenkidees vir dames

Geskenke Gift Ideas Republk

Geskenkidees vir dames

Danielle Kleyn Maart is Internasionale Vrouemaand. Ongeag of jy opsoek is na ‘n geskenk vir die vrou in jou lewe se verjaarsdag, huweliksherdenking of sommer net om te sê dat jy haar waardeer- hier is geskenkidees vir enige geleentheid.   Dames Geskenkboks Jy spaar R275 indien jy hierdie geskenkboks koop. In hierdie geskenkboks propvol bederf sal jy die volgende ontvang: 1) Blommetjie Gedenk aan My T-Hemp (S-2XL) beskikbaar. 2) Blommetjie Dames Buff/Nekband 3) Blommetjie Gedenk aan My Enamel beker. 4) Republk Dames Hoed. 5) Hartjie my Liefie Coaster 6) GRATIS aflewering na enige plek in SA.  Koop hier: https://www.republk.co.za/collections/dames/products/damesgeskenkboks  ...

Read more →