Kry die beste uit die Krugerwildtuin
Met byna 20 000 vierkant ’n meter se wild (wat groter is as Wallis of Isreal), historiese skatte en argeologiese wonders - bly die Krugerwildtuin steeds een van Afrika se skatte.
Tabaksak en pyprook
Geskryf deur: Danielle Kleyn Oom Paul, Sarel Cilliers en Adam Tas is slegs ‘n paar van die Suid-Afrikaanse historiese figure wat ‘n liefde vir pyprook gehad het. Oorsee was daar ook bekendes wie aanklank by pyprook gevind het, soos Albert Einstein. En wat sal ‘n pyproker dan sonder ‘n...
Gratis e-boek: Top 40 Staproetes in Suid-Afrika
Die natuur is waar ons weer onsself kan wees, 'n waardering kan kweek vir die skepping en waar 'n avontuur wag om te gebeur. Dink jouself net in, 'n groep goeie vriende langs 'n kampvuur tussen die berge waar julle beplan hoe om die rivier oor te steek die...
Ons top 3 Stapuitdagings vir die jaar!
Geskryf deur Danielle Kleyn. Daar is min dinge wat so verfrissend is soos om tyd in die natuur te spandeer. Een van die maklikste en goedkoopste maniere om weer een met die natuur te word, is om te stap. Daar is boonop soveel gesondheidsvoordele verbonde aan stap, insluitend ‘n verlaagde ...
3 Instagram-profiele wat ‘n baken van hoop is
Klankgreep: Ons leef in ‘n era waar ons amper konstant met negatiewe nuus gebombardeer word. In sulke tye is dit juis wanneer ons onsself met positiewe mense moet omring. Republk hou van positiwiteit saai, so hier is ‘n lysie van Instagram-profiele wie ons dink inspirerend is, en wat jy...
Top 5 baard style
Republk Barbier weet alles van baardsny, hier is ons top-vyf voorstelle vir jou baard! 1. Stoppelbaard ’n Stoppelbaard is een van die mees natuurlike baardstyle en volgens opnames baie gewild onder die dames. ‘n Stoppelbaard werk uitstekend op mans wat nie ’n sterk kakebeen het nie. Hou jou baard netjies...
Waar kom Barbiere vandaan?
Barbiere het al so vroeg as 296 Voor Christus bestaan. Griekse mans het op die plaaslike markte vergader om hul hare en baarde te sny terwyl hulle gedebatteer en geskinder het. In vroeër jare het barbiere ook as chirurge en tandartse opgetree. Kan jy jou voorstel om by jou plaaslike...
Ontmoet ons barbier!
Ontmoet vir Shaun Duyts (38), die barbier by Republk Barbier. Shaun is van Ierse afkoms en werk al reeds 18 jaar as ’n barbier. Hy begin as n vakleerling by Paul James haarsalon in 2003, waar hy vyf jaar gewerk het en waarna hy sy eie haarsalon oopgemaak het. Op...
Stokperdjies vir beginners - (Deel 2)
Behalwe vir legkaarte, tuinmaak, verf en boeke lees is nog drie maniere waarop jy jou kreatiwiteit kan uitleef deur dié jaar werklik jou vrye tyd meer produktief te spandeer. Die lewe is immers ’n avontuur, nie ’n renbaan nie. LEER ’N NUWE TAAL Om 'n nuwe taal te leer is...
Besoek híér NASA, die piramides en die Voortrekkermonument virtueel!
Wie sou 'n jaar gelede kon dink dat ons weens 'n wêreldwye epidemie afgesonder sal word van die buitewêreld? Die impak op die hedendaagse lewe, soos ons dit ken, sal as gevolg van die koronavirus nooit weer dieselfde wees nie. Die ineenstorting van ons alledaagse lewe was onverwags en talle...
Gewilde haarstyle vir mans
Mans dra dikwels dieselfde haarstyl vir ’n lang tyd omdat hulle nie verskillende tipes ken om van te kies nie. Maar by Republk Barbier gaan ons altyd die ekstra myl! Hier is ’n paar gewilde haarstyle vir mans. Geskeerde haarstyl: Sommige mans verkies die kort geskeerde-voorkoms omdat dit min moeite...
Stokperdjies vir beginners - begin só (Deel 1)
Geskryf deur: Madelein Lamb. Die Republk leefstyl vereis dat jy jou vrye tyd vul vreugde, familie en natuur. Geen persoon het aan die einde van hulle gewens dat hulle meer tyd aan werk spandeer het nie! Die eerste stap is om te leer om jou vrye tyd aan projekte te...
Top 6 Instagram-profiele wat jy móét volg
Geskryf deur Danielle Kleyn Ons wil graag die top 6 Instagram-profiele lys wat ons kon teekom, wat werklik die woord "avontuur" betekenis gee. Woord: Avontuur Betekenis: Voorval; Opwindende gebeurtenis Waar kom dit vandaan? Volgens die Romeine was avontuur iets wat mens nie sou kon vermy nie en wat gaan kom....
Jan - hy was voor 1652 reeds hier
Jan van Riebeeck het in 1652 met ‘n vloot van vyf skepe ‘n halfwegstasie na die Ooste asook 'n Europese nedersetting aan die Suidpunt van Afrika kom vestig het. Van Riebeeck was eintlik al in 1648 die eerste keer in die Kaap toe hy as deel van ‘n retoervloot wat...
Idees om jou kinders besig te hou!
Geskryf deur: Danielle Kleyn. Hier is ons 4 beste maniere om kinders besig te hou as die skool toe is - het jy ook idees? Laatweet ons by info@republk.co.za , dan deel ons dit met al ons volgelinge ook :) 1. Binnehuis-teater Spring springmielies en kyk ‘n fliek wat jul...
Kitsfeite vir tuinmaak (Deel 2)
Geskryf deur: Madelein Lamb. In deel 2 van ons reeks oor tuinmaak gee ons meer raad oor saailinge en hoe om jou plante op 'n groen manier te beskerm. As jy deel 1 gemis het, gaan lees gerus oor hoe om jou eie plantmerkers te maak en jou plante op...
Kitsfeite vir tuinmaak (Deel 1)
Geskryf deur: Madelein Lamb. Hier is deel 1 van ons reeks oor hoe jy die buitelewe kan geniet, deur maklik tuin te maak! Rose Een van die maklikste maniere om rose te kweek, is deur steggies te sny. Jy plak die roosknipsel in 'n aartappel en druk dan albei in die grond. Die...
Rand Steam Sentrum - 'n Nasionale Erfenis
Geskryf deur: Madelein Lamb. Republk Barbier het amptelik in Maart 2020 sy deure in Rand Steam sentrum in Richmond oopgemaak. Dit is nie sommer enige sentrum nie, maar werklik 'n sentrum wat deel is van ons erfenis. Het jy geweet dat Rand Steam sentrum die enigste winkelsentrum in Suid-Afrika is...
Facts about the Big 5
Did you know that the term “Big Five” originally referred to the animals that were the most difficult to hunt on foot? These five animals are the leopard, lion, rhino, elephant and African buffalo. Today however the term takes a gentler approach by referring to seeing/photographing these animals in wildlife...
10 Kitsfeite oor Suid-Afrika
Geskryf deur: Danielle Kleyn Hoeveel van hierdie feite het jy geweet? Die Kasteel van Goeie Hoop in Kaapstad is die oudste gebou in Suid-Afrika en is tussen 1666 en 1679 gebou. Die Gauteng provinsie is Suid-Afrika se kleinste provinsie maar is verantwoordelik vir 34% van Suid-Afrika se BBP. JRR Tolkien,...