Die Vyf Topplekke om in Suid-Afrika te gaan Kampeer
Kampering is 'n geliefde tydverdryf in Suid-Afrika. Met ons ongelooflike natuurskoon en wye verskeidenheid van terreine is dit geen wonder dat kampering so gewild is nie. Of jy nou 'n avontuurlustige reisiger is wat hou van wildernis-kampering of 'n gesin wat 'n gemaklike oord verkies, Suid-Afrika het beslis iets vir...
5 Top plaaslike bestemmings wat jy móét besoek
Suid-Afrika is 'n land vol avontuur en kultuur, en daar is baie plekke om te besoek. Hier is vyf van die top-bestemmings wat jy nie wil misloop nie.
Red die swart renoster!
Swart renosters, of meer spesifiek die Diceros bicornis, is 'n krities bedreigde spesie wat oor die hele wêreld erkenning verdien het.
5 Geskenkidees vir die feesseisoen
Wanneer Novembermaand aangesluip kom, begin meeste van ons, ons kreatiewe denke agter mekaar kry vir kersgeskenke wat uniek is aan elkeen in die familie of vriendekring. As ons ons oë uitvee, is Kersfees ‘n week weg en daarna is ons binne-in die nuwe jaar! Dit sal beslis beter wees om...
Waarom jy kan trots wees om Afrikaans te praat
Geskryf deur: Jaun-Mari Nel Elke individu in die wêreld dink en praat in ‘n spesifieke taal, op sy eie unieke manier. ‘n Taal waarin jy kan droom, grappies maak en kommunikeer. Om Afrikaans as ‘n moedertaal te kan hê, gee ‘n gevoel van trots wees af – of jy nou...
5 Unieke Dorpies wat jy moet besoek!
Wakkerstroom, Mpumalanga Die dorp Wakkerstoom word die juweel van Mpumalanga genoem. Die woorde “tussen riviere en berge” is juis van toepassing op dié dorp wat as een van die mooiste dorpe in Suid Afrika beskou word. Wakkerstroom is in 1859 gevestig en die dorp se naam is ’n Afrikaanse...
10 Feite oor Generaal De la Rey
Jacobus Hercules de la Rey was een van die bekendste generaals van die Anglo-Boereoorlog en bekend vir sy ridderlike gedrag en vindingryke oorlogs taktieke. Dit is ook vir die rede dat hy die noemnaam, “Die Leeu van die Wes-Transvaal” ontvang het. Hier is 10 feite wat jy moontlik nie geweet...
13 Feite oor Afrikaners wat jy nie geweet het nie
Afrikaners het 'n bevolking van nagenoeg 3.5 miljoen, waarvan net onder 3 miljoen in Suid-Afrika woon en waar hulle 5% van die nasionale bevolking uitmaak. Volgens oorlewering was die eerste persoon wat na homself verwys het as ’n Afrikaner, Hendrik Bibouw wat in 1707 tydens ’n onderonsie met die Stellenboschse...
5 Plekke om te besoek in Pretoria!
Hier is ’n paar historiese plekke en geboue wat jy op jou “Moet-besoek lysie” moet sit! Kerkplein Die stad Pretoria het om Kerkplein verreis wat die plein die histories middelpunt van die stad maak. In die middel van die plein is die bekende beeld van Paul Kruger wat deur Anton...
Trots Suid-Afrikaanse uitvindsels
’n Paar merkwaardige dinge wat Afrikaners oor ons bestaansgeskiedenis behaal het: 1. Sasol (Suid-Afrikaanse Steenkool en Olie) SASOL is ’n merkwaardige suksesverhaal wat reeds uit 1950 datteer. Secunda, Sasol se hoofaanleg, is die enigste kommersiële installatie ter wêreld wat steenkool in vloeistof omskakel. Dit maak SASOL die grootste vervaardiger van...
4 LANDMERK STOPPE WAT JY KAN BESOEK
Dis onmiskenbaar dat daar ‘n stukkie avontuur in elke Suid-Afrikaanse hart lê. Die pandemie struktuur het vele van ons van vryheid en genot beroof, maar een toneel hou aan om die laaste paar maande voor ons oë af te speel; mense se herondekte lus vir avontuur. En vir...
Drie dinge wat elke avontuur-liefhebber moet beleef.
Suid-Afrika is een van die natuurskoonste plekke ter wêreld. Met die Covid-19 pandemie wat steeds beperkings in internasionale reis veroorsaak, is dit die ideale geleentheid om ‘n toeris in jou eie land te wees. Hier is drie avonture wat jy in jou moederland kan aanpak. 1. Sneeu in die Drakensberge...
Mostert se Meul- 'n historiese landmerk
Op Sondag 18 April 2021 is die ikoniese Mostert se meul in ‘n brand wat op Tafelberg ontstaan het, verwoes. Dit was die laaste werkende van sy soort in Suid-Afrika. Moster se Meul is in 1796 opgerig as 'n plaaswindpomp op wat eens bekend gestaan het as die Welgelegenplaas. Die...
Die storie agter die Blommetjie gedenk aan my t-hemp
Op 14 April 1968 het ’n paartjie beheer oor hul motor verloor. Die ambulanspersoneel wat op die toneel aangekom het, het die bewustelose man agter die stuurwiel aangetref en hospitaal toe geneem. Hy het die volgende oggend in die hospitaal wakker geword en na sy verloofde, Charlotte Marie gevra. Daar...
Geskenkidees vir dames
Danielle Kleyn Maart is Internasionale Vrouemaand. Ongeag of jy opsoek is na ‘n geskenk vir die vrou in jou lewe se verjaarsdag, huweliksherdenking of sommer net om te sê dat jy haar waardeer- hier is geskenkidees vir enige geleentheid. Dames Geskenkboks Jy spaar R275 indien jy hierdie geskenkboks koop....
Barbier Profiel: Rand Steam Winkelsentrum
Duncan Newby-Fraser is die barbier by Republk Barbier se Rand Steam tak. Duncan het reeds in 1992 begin om hare te sny in die koshuis en oor naweke en tydens vakansies in ’n plaaslike barbier gewerk vanaf die ouderdom van 14. Na skool het Duncan vir drie jaar studeer om...
Barbier profiel: Jean Crossing Winkelsentrum.
Isabel is een van die barbiere by Republk Barbier se Jean Crossing tak. Isabel werk al reeds vir 35 jaar in die haarbedryf en spesialiseer die afgelope vyftien jaar in die sny van mans hare. Sy het in 1985 aan die Pretoria Kollege begin studeer om hare te sny en...
Agter die skerms
Republk gaan kuier gereeld in ou fabrieke, plase met pragtige plaasdamme en bosveld braai areas waar ons kiekies neem met ons nuutste produkte. Onlangs was ons by Victoria Yard in Loretenzville in Johannesburg. Omtrent 'n juweel van 'n plek in die middestad van Johanesburg (langs Hillbrow) waar jy veilig kan...
Top avonture in en rondom Kaapstad
Kaapstad is die ideale bestemming vir avontuurlustiges. Hoeveel van hierdie aktiwiteite het jy al aangepak? Snorkel saam met die robbe Het jy geweet jy kan saam met die robbe van Duikereiland...